Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bibliotekaris
bibliotekaris [boodskap #134199] Wed, 21 October 2020 15:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bibliotekaris
Afbreking: bi•blio•te•ka•ris


Selfstandige naamwoord: bibliotekaris
Meervoud: bibliotekarisse
Verkleinwoord: bibliotekarissie
Meervoud van verkleining: bibliotekarissies

Betekenis:
• Persoon (manlik of vroulik) wat in 'n biblioteek werk.

Gebruik:
• Vra gerus vir jou bibliotekaris om die boek vir jou op te spoor.

Antoniem:
• bibliotekaresse (vroulik)

Vertaling:
Engels: librarian
Nederlands: bibliothecaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alarm
Volgende onderwerp: bibliotekaresse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:42:51 UTC 2025