alarm [boodskap #134198] |
Wed, 21 October 2020 15:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alarm
Afbreking: a•larm
Selfstandige naamwoord: alarm
Meervoud: alarms
Verkleinwoord: alarmpie
Meervoud van verkleining: alarmpies
Betekenis:
• 'n Luide waarskuwing teen gevaar.
• (elektronika) Toestel wat met 'n harde geluid waarsku.
Gebruik:
• Toemaar, dit was 'n vals alarm.
• Die winkel se alarm het afgegaan.
Afkorting:
• alm.
Afgelei:
• alarmis
• alarmisties
• alarmklok
• alarmstelsel
Vertaling:
Engels: alarm
Nederlands: alarm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|