Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoflap
stoflap [boodskap #134197] Wed, 21 October 2020 13:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stoflap
Afbreking: stof•lap
Samestelling: stof + lap


Selfstandige naamwoord: stoflap
Meervoud: stoflappe
Verkleinwoord: stoflappie
Meervoud van verkleining: stoflappies

Betekenis:
• 'n Goedkoop lap waarmee skoongemaak en stof afgevee word.

Gebruik:
• 'n Mens kan sommer ou pajamas of 'n onderbroek opgesny en as 'n stoflap gebruik.

Sinoniem:
• stofdoek

Verwant:
• stoffer

Vertaling:
Engels: dust cloth
Nederlands: stoflap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grimmigheid
Volgende onderwerp: alarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:41:08 UTC 2025