Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » druip
druip [boodskap #134195] Wed, 21 October 2020 13:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
druip
Afbreking: druip


Werkwoord: druip
Verlede tyd: het gedruip

Betekenis:
• 'n Eksamen of toets dop; nie slaag nie.
• Druppels produseer of in klein hoeveelhede laat val; drup.

Gebruik:
• 'n Kandidaat wat minder as 70% behaal, druip en moet die eksamen weer aflê.
• Die sweet druip van sy voorkop af.

Antoniem:
• slaag

Afgelei:
• bedruip
• druipeling
• druiper
• druipery
• druipnat
• druipneus
• druipsteen
• druipsyfer
• druipvet

Vertaling:
Engels: to fail; drip
Nederlands: druipen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skertsend
Volgende onderwerp: grimmigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 05:01:12 UTC 2025