Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermaerd
vermaerd [boodskap #134191] Tue, 20 October 2020 21:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermaerd
Afbreking: ver•maerd


Byvoeglike naamwoord: vermaerd
Attributief: vermaerde

Betekenis:
• Wat maer/dun is, of maer geword het.

Gebruik:
• Ons het die vermaerde hond kos gegee.

Verwant:
• vermaer (ww.)

Homofoon:
• vermaard (beroemd)

Vertaling:
Engels: slender
Nederlands: slank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermaard
Volgende onderwerp: sneeubal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:49:55 UTC 2025