polisemie [boodskap #134188] |
Tue, 20 October 2020 19:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polisemie
Afbreking: po•li•se•mie
Selfstandige naamwoord: polisemie
Meervoud: –
Betekenis:
• Veelheid van betekenis. 'n Woord wat verskeie verwante betekenisse het.
Gebruik:
• Die woord "steen" vertoon polisemie en kan verwys na: 'n natuurlike mineraal, 'n boumateriaal, 'n edelsteen soos 'n diamant of 'n harde vergroeisel in die liggaam.
Antoniem:
• monosemie
Verwant:
• sinonimie
• homonimie
Vertaling:
Engels: polysemy
Nederlands: polysemie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|