Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderskraag
onderskraag [boodskap #134186] Tue, 20 October 2020 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderskraag
Afbreking: on•der•skraag


Werkwoord: onderskraag
Verlede tyd: het onderskraag

Betekenis:
• Ondersteun en bystaan.

Gebruik:
• Ons moet mekaar in tye van nood onderskraag.

Afgelei:
• onderskraging

Vertaling:
Engels: to prop up, support
Nederlands: onderschragen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hempsmou
Volgende onderwerp: kaalkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:36:42 UTC 2025