Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hempsmou
hempsmou [boodskap #134185] Tue, 20 October 2020 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hemp met twee kort moue.
'n Hemp met twee kort moue.
hempsmou
Afbreking: hemps•mou
Samestelling: hemp + -s- + mou


Selfstandige naamwoord: hempsmou
Meervoud: hempsmoue
Verkleinwoord: hempsmoutjie
Meervoud van verkleining: hempsmoutjies

Betekenis:
• Die mou van 'n hemp, waardeur 'n arm gesteek word.

Gebruik:
• My hempsmou het geskeur.

Spelfout:
• hempmou

Vertaling:
Engels: shirt sleeve
Nederlands: hemdsmouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liasseer
Volgende onderwerp: onderskraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:38:27 UTC 2025