liasseer [boodskap #134184] |
Tue, 20 October 2020 12:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
liasseer
Afbreking: li•as•seer
Werkwoord: liasseer
Verlede tyd: het geliasseer
Betekenis:
• In die toepaslike lêer plaas, sodat dit later weer gevind kan word.
Gebruik:
• Die vakbond liasseer vandag hofstukke by die Arbeidshof in Kaapstad.
Afgelei:
• liasseerkabinet
• liasseerkas
• liasseerstelsel
Vertaling:
Engels: to file
Nederlands: archiveren, indienen
Nota:
• Van Latyn, "ligare" wat 'bind' beteken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|