Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dadaïsme
dadaïsme [boodskap #134180] Tue, 20 October 2020 12:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dadaïsme
Afbreking: da•da•is•me


Selfstandige naamwoord: dadaïsme
Meervoud:

Betekenis:
• Europese kunsbeweging van die vroeë 20ste eeu wat mense probeer skok deur aanvaarde idees en waardes aan te val.

Gebruik:
Dadaïsme het tydens die Eerste Wêreldoorlog in Zürich in die neutrale Switserland begin.

Afgekort:
• dada

Verwant:
• dadaïste
• dadaïsties

Vertaling:
Engels: dadaism
Nederlands: dadaïsme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: graviton
Volgende onderwerp: dekhings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:54:47 UTC 2025