graviton [boodskap #134179] |
Di, 20 Oktober 2020 12:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
graviton
Afbreking: gra•vi•ton
Uitspraak: /graˈviton/
Selfstandige naamwoord: graviton
Meervoud: gravitone
Betekenis:
• 'n Hipotetiese elementêre deeltjie in deeltjiefisika wat swaartekrag (gravitasie) veroorsaak.
Gebruik:
• Wetenskaplikes poog om die bestaan van die graviton deur proefneming met deeltjieversnellers te bevestig.
Vertaling:
Engels: graviton
Nederlands: graviton
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|