Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moederinstink
moederinstink [boodskap #134175] Di, 20 Oktober 2020 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Daar is 'n sterk band tussen 'n moeder en haar kroos.
Daar is 'n sterk band tussen 'n moeder en haar kroos.
moederinstink
Afbreking: moe•der•in•stink
Samestelling: moeder + instink


Selfstandige naamwoord: moederinstink
Meervoud: moederinstinkte

Betekenis:
• Die instink van 'n moeder om haar kinders te beskerm en te versorg.

Gebruik:
• 'n Teef met 'n werpsel se moederinstink is so sterk dat sy kleintjies van ander honde, of selfs van ander diersoorte, sal aanneem.

Wisselvorm:
• moedersinstink

Vertaling:
Engels: maternal instinct
Nederlands: moederinstinct

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugwerkend
Volgende onderwerp: makaber
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 23:27:07 MGT 2024