terugwerkend [boodskap #134174] |
Ma, 19 Oktober 2020 20:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terugwerkend
Afbreking: te•rug•wer•kend
Samestelling: terug + werkend
Byvoeglike naamwoord: terugwerkend
Attributief: terugwerkende
Betekenis:
• Wat van 'n vroeër tyd geldig is / in werking tree.
Gebruik:
• Die wet is terugwerkend van krag.
• Die salarisverhoging is laat aangekondig, maar sal terugwerkend betaal word.
Sinoniem:
• teruggaande
Vertaling:
Engels: backdated, retrospective, retroactive
Nederlands: terugwerkend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|