Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
hoendervleis
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
hoendervleis
[
boodskap #134171
]
Ma., 19 Oktober 2020 20:01
Leksikograaf
Boodskappe:
25101
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
Gebraaide hoendervleis
Hoendervleis
hoendervleis
Afbreking: hoen•der•vleis
Samestelling: hoender + vleis
Uitspraak: /ˈɦunərfləɪ̯s/
Selfstandige naamwoord:
hoendervleis
Meervoud:
hoendervleise
Verkleinwoord:
hoendervleisie
Meervoud van verkleining:
hoendervleisies
Betekenis:
• Vleis van 'n hoender wat as voedsel geëet word.
• Refleks van die vel onder invloed van koue of angs, waarby die haartjies regop staan.
Gebruik:
• In teenstelling met die rooivleis van soogdiere word
hoendervleis
witvleis genoem.
• Sulke stories gee my
hoendervleis
tot agter my ore!
Afgelei:
• hoendervleisbedryf
• hoendervleisgevoel
• hoendervleisporsies
Vertaling:
Engels: chicken meat; goose bumps
Nederlands: kippenvlees; kippenvel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
kakaoboom
Volgende onderwerp:
petrolpedaal
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wo. Mei 13 03:50:32 UTC 2026