voorbaat [boodskap #134168] |
Ma, 19 Oktober 2020 19:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorbaat
Afbreking: voor•baat
Samestelling: voor + baat
Selfstandige naamwoord: voorbaat
Meervoud: –
Betekenis:
• Voorlopig; vooruit of vooraf.
Gebruik:
• By voorbaat dankie.
• Ek wil jou by voorbaat op die vraag voorberei.
Vertaling:
Engels: in anticipation
Nederlands: voorbaat
Nota:
• Word slegs in die vaste uitdrukking "by voorbaat" gebruik.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|