monomeer [boodskap #134167] |
Ma, 19 Oktober 2020 19:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monomeer
Afbreking: mo•no•meer
Selfstandige naamwoord: monomeer
Meervoud: monomere
Verkleinwoord: monomeertjie
Meervoud van verkleining: monomeertjies
Betekenis:
• 'n Eenvoudige molekuul wat die bousteen van 'n polimeerketting kan wees.
Gebruik:
• Die etileenmolekuul H2C=CH2 is die monomeer van poliëtileen.
Verwant:
• dimeer
• trimeer
• polimeer
Vertaling:
Engels: monomer
Nederlands: monomeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|