troonkamer [boodskap #134164] |
Ma, 19 Oktober 2020 15:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
troonkamer
Afbreking: troon•ka•mer
Samestelling: troon + kamer
Selfstandige naamwoord: troonkamer
Meervoud: troonkamers
Betekenis:
• 'n Ruimte in 'n paleis met 'n troon, waar 'n heerser die hof hou.
Gebruik:
• Die wagte het Josef na die farao se troonkamer geneem.
Sinoniem:
• troonsaal
Vertaling:
Engels: throne room
Nederlands: troonzaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|