inlig [boodskap #134161] |
Ma, 19 Oktober 2020 14:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inlig
Afbreking: in•lig
Samestelling: in + lig
Werkwoord: lig in, inlig
Verlede tyd: het ingelig
Betekenis:
• Bepaalde feite of omstandighede bekend maak; opheldering verskaf.
Gebruik:
• Ons moet die huurder van die prysverhoging inlig.
Sinoniem:
• meedeel
• openbaar
• vermeld
• vertel
Afgelei:
• inligting
Vertaling:
Engels: to inform, enlighten
Nederlands: inlichten, informeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|