kloon [boodskap #134158] |
Ma, 19 Oktober 2020 12:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kloon
Afbreking: kloon
Selfstandige naamwoord: kloon
Meervoud: klone
Verkleinwoord: kloontjie
Meervoud van verkleining: kloontjies
Betekenis:
• (biologie) Lewende wese wat 'n eksakte geneties kopie van 'n ander wese is.
• Een van die kopieë van iets wat gedupliseer is.
Gebruik:
• Die skaap Dolly was die eerste kloon van 'n volwasse soogdier.
Afgelei:
• kloning
Vertaling:
Engels: clone
Nederlands: kloon
Werkwoord: kloon
Verlede tyd: het gekloon
Betekenis:
• 'n Identiese kopie van iets skep.
Gebruik:
• Dolly was die eerste soogdier wat suksesvol uit 'n volwasse somatiese sel gekloon is.
Vertaling:
Engels: to clone
Nederlands: klonen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|