Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oligargie
oligargie [boodskap #134154] So, 18 Oktober 2020 16:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oligargie
Afbreking: o•li•gar•gie


Selfstandige naamwoord: oligargie
Meervoud: oligargies, oligargieë

Betekenis:
• Regering wat bestaan uit 'n klein groepie persone wat aan 'n bevoorregte klas behoort, meestal rykes.

Gebruik:
• 'n Oligargie is dikwels beter as 'n tirannie, maar nie so goed soos 'n demokrasie nie.

Afgelei:
• oligargies
• oligark

Hiponiem:
• aristokrasie
• timokrasie
• plutokrasie

Vertaling:
Engels: oligarchy
Nederlands: oligarchie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prima facie
Volgende onderwerp: vervoeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:25:33 MGT 2024