prima facie [boodskap #134153] |
So, 18 Oktober 2020 15:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prima facie
Afbreking: pri•ma fa•cie
Byvoeglike naamwoord: prima facie
Betekenis:
• Met eerste oogopslag korrek. Wat voor die hand liggend is en nie verder bewys hoef te word nie, tensy daar van die teendeel bewys gelewer word.
Gebruik:
• Daar bestaan prima facie bewyse van sy betrokkenheid in korrupsie.
Sinoniem:
• oënskynlik
Afgelei:
• prima facie-saak
Vertaling:
Engels: prima facie
Latyn: prima facie
Nederlands: prima facie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|