Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » benseen
benseen [boodskap #134149] So, 18 Oktober 2020 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
benseen
Afbreking: ben•seen


Selfstandige naamwoord: benseen
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Aromatiese organiese verbinding met formule C6H6 en ringvormige molekuulstruktuur.

Gebruik:
Benseen is 'n helder kleurlose vloeistof by kamertemperatuur met 'n relatief onaangename geur.

Vertaling:
Engels: benzene, benzol
Nederlands: benzeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poekoe
Volgende onderwerp: verbuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 12:21:30 MGT 2024