Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lykbus
lykbus [boodskap #134147] So, 18 Oktober 2020 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lykbus
Afbreking: lyk•bus
Samestelling: lyk + bus
Uitspraak: /ˈləɪ̯kbœs/


Selfstandige naamwoord: lykbus
Meervoud: lykbusse
Verkleinwoord: lykbussie
Meervoud van verkleining: lykbussies

Betekenis:
• Erdepot om die stoflike oorskot van 'n verasde gestorwene te bewaar.

Gebruik:
• Die krematorium het die lykbus aan die naasbestaandes oorhandig.

Sinoniem:
• askruik
• lykvaas
• urn

Vertaling:
Engels: urn, ossuary
Nederlands: lijkbus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landloop
Volgende onderwerp: poekoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:39:20 MGT 2024