Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enigmaties
enigmaties [boodskap #134145] So, 18 Oktober 2020 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enigmaties
Afbreking: e•nig•ma•ties
Samestelling: enigma + -ties


Byvoeglike naamwoord: enigmaties
Vergrotende trap: enigmatieser
Oortreffende trap: enigmatiesste
Attributief: enigmatiese

Betekenis:
• Soos 'n enigma; misterieus en raaiselagtig.

Gebruik:
• Wat is dit aan vrouens wat so enigmaties is?

Vertaling:
Engels: enigmatic
Nederlands: enigmatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gimnasium
Volgende onderwerp: landloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:56:51 MGT 2024