gimnasium [boodskap #134144] |
So, 18 Oktober 2020 07:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gimnasium
Afbreking: gim•na•si•um
Selfstandige naamwoord: gimnasium
Meervoud: gimnasia, gimnasiums
Verkleinwoord: gimnasiumpie
Meervoud van verkleining: gimnasiumpies
Betekenis:
• Saal waar liggaamsoefeninge gedoen word of spiere gebou word.
• 'n Opvoedkundige inrigting.
Gebruik:
• Die dogters oefen netbal in die skool se gimnasium.
• 'n Leerder van Potchefstroom Gimnasium het gesê: "Dis 'n fees om 'n Gimmie te wees!"
Sinoniem:
• oefenlokaal
Afgelei:
• gimnasiumgebou
• gimnasiumonderwyser
• gimnasiumsaal
• gimnasiumstudent
• vlootgimnasium
Vertaling:
Engels: gymnasium
Nederlands: turnzaal, gymzaal; gymnasium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|