skoonseun [boodskap #134129] |
Sat, 17 October 2020 09:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoonseun
Afbreking: skoon•seun
Samestelling: skoon + seun
Selfstandige naamwoord: skoonseun
Meervoud: skoonseuns
Verkleinwoord: skoonseuntjie
Meervoud van verkleining: skoonseuntjies
Betekenis:
• 'n Seun of dogter se man.
Gebruik:
• Ons dogter en skoonseun het kom kuier.
Antoniem:
• skoondogter
Vertaling:
Engels: son-in-law
Nederlands: schoonzoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|