diafaan [boodskap #134127] |
Sat, 17 October 2020 08:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diafaan
Afbreking: di•a•faan
Byvoeglike naamwoord: diafaan
Attributief: diafane
Betekenis:
• (ongewoon) Wat lig deurlaat, maar nie noodwendig maklik deur gesien kan word nie.
Gebruik:
• 'n Naaldekoker se vlerke is diafaan.
Sinoniem:
• deurskynend
• transparant
Vertaling:
Engels: diaphanous
Nederlands: diafaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|