oupagrootjie [boodskap #134124] |
Fri, 16 October 2020 20:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oupagrootjie
Afbreking: ou•pa•groo•tjie
Samestelling: oupa + grootjie
Selfstandige naamwoord: oupagrootjie
Meervoud: oupagrootjies
Betekenis:
• Jou oupa of ouma se pa.
Gebruik:
• My oupagrootjie is op die rype ouderdom van 97 oorlede.
Sinoniem:
• oorgrootvader
Antoniem:
• oumagrootjie
Vertaling:
Engels: great-grandpa
Nederlands: overgrootvader
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|