tru-osmose [boodskap #134121] |
Fri, 16 October 2020 20:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tru-osmose
Afbreking: tru-os•mo•se
Selfstandige naamwoord: tru-osmose
Meervoud: –
Betekenis:
• Suiwering van 'n oplosmiddel deur dit onder druk deur 'n halfdeurlatende membraan te dwing.
Gebruik:
• Tru-osmose word onder andere gebruik om seewater te ontsout om vars water te produseer.
Vertaling:
Engels: reverse osmosis
Nederlands: omgekeerde osmose
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|