uitmuntend [boodskap #134113] |
Fri, 16 October 2020 13:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitmuntend
Afbreking: uit•mun•tend
Byvoeglike naamwoord: uitmuntend
Vergrotende trap: uitmuntender
Oortreffende trap: uitmuntendste
Attributief: uitmuntende
Partitief: uitmuntends
Betekenis:
• Besonder goed; ver bokant gemiddeld.
Gebruik:
• Dit is 'n uitmuntende prestasie!
Sinoniem:
• meesterlik
• puik
• uitstekend
• voortreflik
Afgelei:
• uitmuntendheid
Vertaling:
Engels: excellent, superb, great, fine
Nederlands: uitmuntend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|