gewel [boodskap #134110] |
Thu, 15 October 2020 20:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gewel
Afbreking: ge•wel
Selfstandige naamwoord: gewel
Meervoud: gewels
Verkleinwoord: geweltjie
Meervoud van verkleining: geweltjies
Betekenis:
• Driehoekige deel van die buitemuur van 'n gebou, waar dit by die dak aansluit.
Gebruik:
• Huise wat in die Kaaps-Hollandse boustyl gebou is, het opvallende gewels.
Vertaling:
Engels: gable
Nederlands: gevel
Werkwoord: wel
Verlede tyd: het gewel
Betekenis:
• Verlede deelwoord van wel: opgeborrel of ontspring.
Gebruik:
• Die water het uit die fontein gewel.
Vertaling:
Engels: welled
Nederlands: welde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|