kleurpotlood [boodskap #134102] |
Thu, 15 October 2020 13:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleurpotlood
Afbreking: kleur•pot•lood
Samestelling: kleur + potlood
Selfstandige naamwoord: kleurpotlood
Meervoud: kleurpotlode
Verkleinwoord: kleurpotloodjie
Meervoud van verkleining: kleurpotloodjies
Betekenis:
• 'n Potlood wat nie, soos die meeste potlode, grys is nie.
Gebruik:
• Gee vir my die rooi kleurpotlood aan.
Vertaling:
Engels: coloured pencil, colored pencil
Nederlands: kleurpotlood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|