plantegroei [boodskap #134097] |
Thu, 15 October 2020 09:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plantegroei
Afbreking: plan•te•groei
Samestelling: plante + groei
Selfstandige naamwoord: plantegroei
Meervoud: –
Betekenis:
• Die plate wat in 'n bepaalde gebied aanwesig is.
Gebruik:
• Die Namib-woestyn is feitlik sonder plantegroei, afgesien van enkele kokerbome en die welwitschia in die omgewing van Walvisbaai.
Sinoniem:
• vegetasie
Afgelei:
• plantegroeibedekking
• plantegroeistreek
Vertaling:
Engels: vegetation
Nederlands: plantengroei
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|