geredelik [boodskap #134096] |
Thu, 15 October 2020 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geredelik
Afbreking: ge•re•de•lik
Byvoeglike naamwoord: geredelik
Vergrotende trap: geredeliker
Oortreffende trap: geredelikste
Attributief: geredelike
Partitief: geredeliks
Betekenis:
• Redelik vinnig en maklik, sonder aarseling, probleme of belemering.
Gebruik:
• Antwoorde is nie geredelik beskikbaar nie en ons moet daarmee vrede maak.
Vertaling:
Engels: readily, promptly
Nederlands: geredelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|