houtkas [boodskap #134093] |
Wo, 14 Oktober 2020 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
houtkas
Afbreking: hout•kas
Samestelling: hout + kas
Selfstandige naamwoord: houtkas
Meervoud: houtkaste
Verkleinwoord: houtkassie
Meervoud van verkleining: houtkassies
Betekenis:
• 'n Kas van hout.
Gebruik:
• Wat is die beste soort hout vir 'n houtkas? Geelhout of imbuia?
Afgelei:
• geelhoutkas
Vertaling:
Engels: wooden box, wooden cupboard
Nederlands: houten kist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|