Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staaf
staaf [boodskap #134092] Wed, 14 October 2020 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Goudstawe
Goudstawe
staaf
Afbreking: staaf


Selfstandige naamwoord: staaf
Meervoud: stawe
Verkleinwoord: stafie
Meervoud van verkleining: stafies

Betekenis:
• 'n Langwerpige blok metaal (in die vorm van 'n balk of stang).

Gebruik:
• Het jy al gevoel hoe swaar 'n staaf goud is?

Hiponiem:
• goudstaaf
• ysterstaaf

Afgelei:
• staafkode
• staafvormig

Vertaling:
Engels: bar, rod
Nederlands: staaf


Werkwoord: staaf
Verlede tyd: het gestaaf

Betekenis:
• Aantoon; bevestig; ondersteun; bekragtig

Gebruik:
• Het jy enige bewyse om jou bewerings te staaf?

Vertaling:
Engels: to confirm, prove
Nederlands: staven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesog
Volgende onderwerp: houtkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:54:48 UTC 2025