gesog [boodskap #134091] |
Tue, 13 October 2020 20:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gesog
Afbreking: ge•sog
Byvoeglike naamwoord: gesog
Vergrotende trap: gesogter
Oortreffende trap: gesogtste
Attributief: gesogte
Betekenis:
• Waarna baie gesoek word; wat gewild en populêr is.
Gebruik:
• Gedroogde perlemoen is gesog onder Oosterse toeriste.
Sinoniem:
• gewild
• populêr
Antoniem:
• ongesog
Afgelei:
• gesogtheid
Vertaling:
Engels: in demand, sought after, searched for, wanted
Nederlands: gezocht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|