Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskeie
beskeie [boodskap #134090] Tue, 13 October 2020 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskeie
Afbreking: be•skei•e
Uitspraak: /bəˈskəi̯.ə/


Byvoeglike naamwoord: beskeie
Vergrotende trap: meer beskeie, beskeidener
Oortreffende trap: die mees beskeie, beskeidenste
Attributief: beskeie

Betekenis:
• Nederig en terughoudend; nie spoggerig of aanmatig nie.

Gebruik:
• Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. [Efesiërs 4:2]

Sinoniem:
• beskroomd
• gereserveer
• nederig
• onderdanig
• skugter
• terughoudend

Antoniem:
• onbeskeie
• voorbarig

Afgelei:
• beskeidenheid

Vertaling:
Engels: modest, humble, unassuming
Nederlands: bescheiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veelrassigheid
Volgende onderwerp: gesog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:49:45 UTC 2025