Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veelrassigheid
veelrassigheid [boodskap #134089] Tue, 13 October 2020 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
veelrassigheid
Afbreking: veel•ras•sig•heid


Selfstandige naamwoord: veelrassigheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand wat veelrassig wees; waar individue van verskillende rasse meng.

Gebruik:
• Gedwonge veelrassigheid is net so 'n euwel soos gedwonge afsondering.

Vertaling:
Engels: multiracialism
Nederlands: multiracialisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jaloesie
Volgende onderwerp: beskeie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:18:44 UTC 2025