Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » embleem
embleem [boodskap #134086] Tue, 13 October 2020 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
embleem
Afbreking: em•bleem


Selfstandige naamwoord: embleem
Meervoud: embleme
Verkleinwoord: embleempie
Meervoud van verkleining: embleempies

Betekenis:
• 'n Figuur (prentjie) wat 'n organisasie, span, ideaal, gevoel ensovoorts verbeeld.

Gebruik:
• 'n Hart is die embleem van "die liefde".

Sinoniem:
• herkenningsteken
• logo
• simbool
• sinnebeeld

Vertaling:
Engels: emblem
Nederlands: embleem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefhebber
Volgende onderwerp: vertrap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:58:17 UTC 2025