liefhebber [boodskap #134085] |
Tue, 13 October 2020 14:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
liefhebber
Afbreking: lief•heb•ber
Selfstandige naamwoord: liefhebber
Meervoud: liefhebbers
Verkleinwoord: liefhebbertjie
Meervoud van verkleining: liefhebbertjies
Betekenis:
• Iemand wat baie van iets hou en erg daarin interesseerd is.
Gebruik:
• Die moderne mens is lyk my eerder 'n liefhebber van homself as 'n liefhebber van God!
Antoniem:
• liefhebster (vroulik)
Afgelei:
• boekeliefhebber
• filmliefhebber
• kunsliefhebber
• motorliefhebber
• sportliefhebber
Vertaling:
Engels: enthusiast, fan, lover
Nederlands: liefhebber
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|