Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deposant
deposant [boodskap #134083] Mon, 12 October 2020 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deposant
Afbreking: de•po•sant


Selfstandige naamwoord: deposant
Meervoud: deposante

Betekenis:
• Persoon wat geld in 'n bankrekening het.

Gebruik:
• Die deposant sal maandelikse rente ontvang.

Sinoniem:
• deponent
• spaarder

Vertaling:
Engels: depositor
Nederlands: deposant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuishou
Volgende onderwerp: geleerdheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:46:23 UTC 2025