vuishou [boodskap #134082] |
Mon, 12 October 2020 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuishou
Afbreking: vuis•hou
Samestelling: vuis + hou
Selfstandige naamwoord: vuishou
Meervoud: vuishoue
Verkleinwoord: vuishoutjie
Meervoud van verkleining: vuishoutjies
Betekenis:
• 'n Hou met die vuis (toe hand).
Gebruik:
• Gedurende 'n vuisgeveg, as die manne begin vuisslaan, moet 'n mens weet hoe hom 'n vuishou te ontduik.
Sinoniem:
• vuisslag
Vertaling:
Engels: fist punch
Nederlands: vuiststempel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|