Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leiband
leiband [boodskap #134081] Mon, 12 October 2020 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hond aan 'n leiband.
'n Hond aan 'n leiband.
Vrou met 'n kind aan 'n leiband.
Vrou met 'n kind aan 'n leiband.
leiband
Afbreking: lei•band
Samestelling: lei + band


Selfstandige naamwoord: leiband
Meervoud: leibande
Verkleinwoord: leibandjie
Meervoud van verkleining: leibandjies

Betekenis:
• Band, tou of riem waaraan 'n dier gelei word.
• Band om 'n kind te leer loop.

Gebruik:
• Alle honde moet aan leibande wees as daar met hulle in die openbaar gestap word.
• Ons moet 'n leiband gebruik om sussie te leer loop.

Sinoniem:
• leiriem
• leisel
• leitou

Vertaling:
Engels: leash
Nederlands: leiband

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handig
Volgende onderwerp: vuishou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:12:24 UTC 2025