Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handig
handig [boodskap #134080] Mon, 12 October 2020 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
handig
Afbreking: han•dig


Byvoeglike naamwoord: handig
Vergrotende trap: handiger
Oortreffende trap: handigste
Attributief: handige
Partitief: handigs

Betekenis:
• Goed met die hande.
• Wat nuttig of van hulp is.

Gebruik:
• Hy is besonder handig met 'n rugbybal.
• Dit is 'n handige Boereraat.

Sinoniem:
• bedrewe
• behendig
• bekwaam
• vaardig

Antoniem:
• lomp
• onhandig

Afgelei:
• handigheid
• linkshandig
• regshandig

Vertaling:
Engels: handy, skilful, capable; clever, crafty, cunning, practical
Nederlands: handig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amalgameer
Volgende onderwerp: leiband
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:12:01 UTC 2025