amalgameer [boodskap #134079] |
Mon, 12 October 2020 17:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amalgameer
Afbreking: a•mal•ga•meer
Werkwoord: amalgameer
Verlede tyd: het geamalgameer
Teenwoordige deelwoord: amalgamering
Verlede deelwoord: geamalgameerde (amalgameerde)
Betekenis:
• Tot 'n eenheid saamvoeg of saambind.
Gebruik:
• Volkskas, TrustBank, Allied en United amalgameer in die vroeë 1990's om ABSA, destyds die grootste bank in die land, te vorm.
Sinoniem:
• verenig
• versmelt
• saamsnoer
• saamvoeg
Afgelei:
• amalgamasie
Vertaling:
Engels: to amalgamate
Nederlands: amalgameren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|