Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgewek
opgewek [boodskap #134078] Mon, 12 October 2020 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgewek
Afbreking: op•ge•wek


Byvoeglike naamwoord: opgewek
Attributief: opgewekte

Betekenis:
• In 'n vrolike en positiewe stemming; vol lewenslus.

Gebruik:
• Hy is 'n opgewekte kind wat altyd speel, lag en grappies maak.

Sinoniem:
• opgeruimd
• opgevrolik
• verheug
• vrolik

Antoniem:
• bedruk
• terneergedruk

Afgelei:
• opgewektheid

Vertaling:
Engels: cheerful, gay, cheery
Nederlands: opgewekt


Werkwoord: wek op, opwek
Verlede tyd: het opgewek

Betekenis:
• Verlede deelwoord van opwek.

Gebruik:
• Jesus is uit die dood opgewek.
• Ons het ons eie elektrisiteit opgewek.

Vertaling:
Engels: to reanimate; generate
Nederlands: opgewekt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erfenis
Volgende onderwerp: amalgameer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:19:12 UTC 2025