paraffien [boodskap #134074] |
Mon, 12 October 2020 15:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paraffien
Afbreking: pa•raf•fien
Selfstandige naamwoord: paraffien
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Soort brandstof. Helder ontvlambare vloeistof, verkry wanneer ru-olie geraffineer word.
Gebruik:
• Behalwe vir huishoudelike gebruik, word paraffien ook as brandstof vir vliegtuie en vuurpylenjins ingespan.
Sinoniem:
• keroseen
• lampolie
Afgelei:
• paraffienbad
• paraffienbehandeling
• paraffienblik
• paraffienkoelkas
• paraffienlamp
• paraffienstoof
• paraffienwaks
• paraffienwas
Spelfout:
• parafien
Vertaling:
Engels: paraffine, paraffine
Nederlands: paraffine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|