panoptikum [boodskap #134073] |
Mon, 12 October 2020 15:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
panoptikum
Afbreking: pa•nop•ti•kum
Selfstandige naamwoord: panoptikum
Meervoud: panoptikums
Betekenis:
• 'n Versameling wasbeelde of 'n museum waar sulke beelde uitgestal en bewaar word.
Gebruik:
• Madame Tussauds is 'n wêreldbekende panoptikum in Amsterdam.
Sinoniem:
• wasbeelduitstalling
• wasbeeldversameling
• wasbeeldmuseum
Vertaling:
Engels: wax museum
Nederlands: panopticum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|