Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eerbied
eerbied [boodskap #134072] Mon, 12 October 2020 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eerbied
Afbreking: eer•bied


Selfstandige naamwoord: eerbied
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Gevoel van respek en bewondering.

Gebruik:
• Jy moet jou seniors met eerbied behandel.

Sinoniem:
• agting
• hoogagting
• ontsag
• respek

Antoniem:
• minagting

Afgelei:
• eerbiedenis
• eerbiedig
• eerbiedshalwe
• eerbiedwaardig
• eerbiedwekkend

Vertaling:
Engels: respect, reverence
Nederlands: eerbied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdubbel
Volgende onderwerp: panoptikum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:06:34 UTC 2025